Pretoria to Steynsburg to Graaff Reinett
Oorbly by Marietjie & Pieter Rautenbach
Op plaas anderkant Steynsburg oppad na Middelburg Kaap
2 dae in Prins Albert
Wat n mooi dorpie gevul met jare se geskiedenis (nie dat ons by elke museum stop nie β¦ ooit nie!)
Margeriute Luttig het die dorpie en sy geskiedenis van die Luttigβs daar vir ons gewys.
Show Saterdag aand in die teater gehad en dorp deur geloop om oop eetplek te kry na 8π
30-31 Dec 2025
Vanaf Prins Albert na Montagu
Stup v koffie en plaas broodjie by de Rust met die beste koffie nog
Oppad na Kannonkop , regte een
Nèè dit is te ver en te warm, ons draai maar om yerug hotel toe v n koue een !
Asblik / Asgatte voΓ«ls β¦ horde van dit sommer so ini dorpπ¦ π¦
Montagu... Wat n awesine dorpie
Ons besoek sommer die Hotel 2x π
Oppad na Oudshoorn
Jaag ποΈ deur Oudshoorn
#nostalgiecoffeeshop was toe, si fasn ons voort
Met n pic πΈ hier en daar!
Skielik maak ons n Links drawi na Ronnie se Sex Shop π vir n koue bier teen die hitte π₯΅
Here we go again!
Bennie wuif ππΌ dat hy oppad in is π«’π€