No entries have been mapped yet.
1
52 Somerset St, Graaff-Reinet, 6280, South Africa

Pretoria to Steynsburg to Graaff Reinett

Oorbly by Marietjie & Pieter Rautenbach

Op plaas anderkant Steynsburg oppad na Middelburg Kaap

2 dae in Prins Albert

Wat n mooi dorpie gevul met jare se geskiedenis (nie dat ons by elke museum stop nie … ooit nie!)

Margeriute Luttig het die dorpie en sy geskiedenis van die Luttig’s daar vir ons gewys.

Show Saterdag aand in die teater gehad en dorp deur geloop om oop eetplek te kry na 8πŸ˜€

30-31 Dec 2025

Vanaf Prins Albert na Montagu

Stup v koffie en plaas broodjie by de Rust met die beste koffie nog

Oppad na Kannonkop , regte een

Nèè dit is te ver en te warm, ons draai maar om yerug hotel toe v n koue een !

Asblik / Asgatte voΓ«ls … horde van dit sommer so ini dorpπŸ¦…πŸ¦…

Montagu... Wat n awesine dorpie

Ons besoek sommer die Hotel 2x πŸ˜ƒ

Oppad na Oudshoorn

Jaag 🏎️ deur Oudshoorn

#nostalgiecoffeeshop was toe, si fasn ons voort

Met n pic πŸ“Έ hier en daar!

Skielik maak ons n Links drawi na Ronnie se Sex Shop πŸ‘™ vir n koue bier teen die hitte πŸ₯΅

Here we go again!

Bennie wuif πŸ‘‹πŸΌ dat hy oppad in is 🫒🀭