1
Randburg

Hierdie is ‘n toets om te sien hoe dit werk.

Zenobia het vir my hierdie foto aangestuur. Dit was by Vivid in Sydney. Al die bedreigde spesies is verlig.

2
Cape Town

Day two test run.

Hierdie is ‘n foto wat jy reeds gekry het. Ek wil net sien hoe dit werk.

Hierdie is die boer in Mogliano wat David se vrou se lande geploeg het. David het gesê hy’t met hom ‘n “onderhoud” gedoen om met my te trou.